Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Edwin Boucher, Reaction Unit member of Bredasdorp, rushed to emergency surgery: nose and chin partially bitten off

$
0
0
Edwin Boucher, Reaction Unit member of Bredasdorp, required emergency surgery in Cape Town after he was attacked by two black males who nearly bit off his nose and chin. February 7 2014. picture and story attached: ---------------- Update: The inside muscles of his mouth were bitten through: requires extensive surgery: " Security guard Edwin Boucher loses part of his chin - bitten off by black burglar in Bredasdorp http://www.youtube.com/watch?v=xV3cC4GRzV4 story by Maygene de Wee Wed 12 feb 2014 KAAPSTAD. – ’n Man van Bredasdorp se ken en neus is die naweek in twee operasies herstel nadat ’n inbreker sy tande daarin geslaan en ’n stuk van sy ken afgebyt het. Edwin Boucher (49), ’n sekuriteitswag by ’n firma in Bredasdorp, is Vrydag deur ’n onbekende man aangeval nadat die man by ’n koeriermaatskappy in die dorp probeer inbreek het. Boucher, wat tans in die Vincent Palotti-hospitaal in Pinelands aansterk, het gister gesê hy is Vrydagaand kort voor middernag na die perseel van Blue Crane Couriers nadat ’n alarm daar afgegaan het. By die onderneming het hy sy voertuig se ligte op die gebou laat skyn en gesien die deur is oop. Hy het om die gebou geloop, maar kon niemand sien nie. Toe hy weer aan die voorkant van die gebou gekom het, het hy ’n man uit die gebou sien hardloop. Volgens Boucher het hy toegang tot die perseel verkry deur oor die muur te spring. Daar het hy en die vermeende inbreker mekaar gepak. “Ons het geworstel en ek het onder hom beland. Hy het my vasgepen en met my knuppel geslaan. Toe voel ek net hoe hy eers my neus en toe my ken byt.” Die man het daarna van die toneel gevlug. Boucher het gesê voordat hy oor die muur gespring het, het hy sy kantoor gekontak en gevra vir versterkings. Boucher is ná die aanval na die Otto du Plessis-hospitaal in Bredasdorp geneem, waar mediese personeel hom gehelp het. Hy is Saterdagoggend na die Vincent Palotti-hospitaal oorgeplaas, waar dokters sy neus geheg en sy ken van binne toegewerk het. Boucher het gesê volgens die dokters is die spiere binne sy mond afgebyt. Hy hoop om teen Sondag uit die hospitaal ontslaan te word 9am Feb 12 2014: Delmas rioters have strewn the main street full of boulders and papers - but no serious damage inflicted. The marchers did damage cars by throwing stones at them. A large mass of people have left Delmas and are walking to the Stuart Mine -- 12km away. This is just the tip of the iceberg, reports Mathilda de Wet, ZA Boerekommando: https://www.facebook.com/groups/144598935664431/permalink/232872166837107/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>