Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Afrikaner Hennie Lubbe critical in ICU; injured by black male gang on N2

$
0
0
Hennie Lubbe is gewond in n rooftog op die N2 hy le in ICU in Johannesburg hospitaal. Mag ek vra of julle asb sy foto op julle blad sal plaas vir gebed. Hennie Lubbe is my niggie se man. Bid asb saam vir volle herstel in Jesus Naam. Bid ook asb dat God sy vroutjie Chantelle en hul 2 pragtige kindertjies styf vashou. Baie dankie Photo: (Stefanie) Lilion Muller Hennie Lubbe is gewond in n rooftog op die N2 hy le in ICU in Johannesburg hospitaal. Mag ek vra of julle asb sy foto op julle blad sal plaas vir gebed. Hennie Lubbe is my niggie se man. Bid asb saam vir volle herstel in Jesus Naam. Bid ook asb dat God sy vroutjie Chantelle en hul 2 pragtige kindertjies styf vashou. Baie dankie Magda Deon Burger Feb 23 2014: My man Deon en seun is 10 dae terug geskiet in n hijacking my seun deur die been - hy het sy pa gehelp my man is nog kritiek maar stabiel hy het net soos Hennie gelyk hier op die foto ek bid vandag vir Hennie en glo want daar is n God wat wonder werke verrig wees positief ek dink aan julle en bid vir julle my man het gister begin reageer toe ons met hom praat hy druk ons hand en skud sy kop as ons praat *Amen https://www.facebook.com/magda.burger.5

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>