Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Survives with brain damage: Gerrit Venter, bludgeoned by co-worker Sipho Lekgoathoane 34 in vicious revenge-attack

$
0
0
Friday March 13 2014 - Gerrit Venter, sales manager at Duroc Foods in Pietersburg, was seriously injured when an employee bludgeoned him over the head and face in a cruel revenge-attack with an angle iron. The firm's senior sales manager had spoken to the employee, identified by police as Sipho Lekgoathoane, 34, about his washing his own clothes in the company's washing machine. The attack, described as vicious and very violent, took place at the loading zone of the food-processing company. Mrs Venter said her husband was rushed to the Mediclinic in Limpopo where he was stabilised. He was unconscious and he was rushed to the Meulmed mediclinic in Pretoria by helicopter. The extent of his brain injuries is being established with scans and Xrays, she said. She remains positive that the prognosis for his survival is good. His skull will have to be reconstructed. SAPS spokesman in Westenburg said the worker, Sipho Lekgoathoane, 34, appeared in the regional court for attempted murder. He was denied bail but will submit a formal application at his next appearance. AFRIKAANS ARTICLE FROM POLOKWANE/IETERSBURG OBSERVER GERRIT VENTER VORDER GOED NA WRAAKAANVAL By Elna Esterhuysen en Keshia Jansens van Rensburg 2014-03-13 Gerrit Venter en sy vrou, Christa. “Dat my man vanoggend met my kon praat is ‘n absolute wonderwerk, ek weet die Here het nog groot planne met hom. Ons het genesing oor hom uitgespreek en Hy het ons gebede gehoor.” Gerrit Venter se vrou, Christa, se uitbundige vreugde en dankbaarheid was Woensdag (gister) hoorbaar toe sy vanuit Medi-Cli-nic Meulmed in Pretoria met Polokwane Observer in gesprek was. Gerrit, verkoopsbestuurder van Duroc Foods waar hy al 25 jaar werksaam is, is Vrydag-oggend ernstig met ‘n hoekyster deur een van Duroc Foods se personeellede aangerand. Volgens Andre van der Nest, ‘n verkoopsverteenwoordiger van Duroc Foods, het die wreedaardige wraakaanval in die laaisone van die onderneming plaasgevind nadat hy (Gerrit) die werker aangespreek het omdat hy sy eie klere met die werk se wasmasjien gewas het. “Ons het dadelik met hom Limpopo Mediclini toe gejaag waar hy gestabiliseer is en sy bewussyn verloor het voordat hy per helikopter na Pretoria gehaas is.” Volgens Christa was sy hoofbeserings so ernstig dat hy as gevolg van die swelling byna onherkenbaar was. Die omvang daarvan sal volgens dokters eers na skanderings en X-strale bepaal kan word. Sy meen haar kommunikasie met haar man was dalk moontlik weens die afskaling van die sedasie ter voorbereiding van toetse wat volg. “Danksy die positiwiteit, geloof, gebede en bystand van familie en vriende kan die pad vorentoe net makliker wees. Ons het van die begin af nooit hoop verloor nie en God vertrou. Sy skedel sal opgebou moet word, maar ons sal alles stap vir stap vat. Hy is nie meer aan die ventilator gekoppel nie, maar kry wel suur-stof en die swelling verminder daagliks.” Nadia du Preez, hul oudste dogter en ‘n onderwyser by Mitchell House het vroeër die week gesê: “Dit gaan goed met paps. Hier kom ‘n wonderwerk. Ons bid vir volkome herstel. Die dokters sal verbaas wees oor God se wonderbaarlike krag.” Volgens haar stroom boodskappe daagliks op sosiale netwerke in wat ‘n bewys is van gebede en ondersteuning wat dinge vir hul gesin makliker maak. Volgens die woordvoerder vir die Westen-burg Polisie, Mohlaka Mashiane, het die 34-jarige Sipho Lekgoathoane Maandag voor die Polokwane Streekshof op ‘n klag van po-ging tot moord verskyn en is borgtog geweier. Hy sal ‘n formele borgaansoek met sy volgende verskyning indien. Mariska Vogel, die Venters se ander dogter ondersteun haar ma by die hospitaal. Die jongste, Morné, is ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Pietersburg. http://www.observer.co.za/129737/news-details/gerrit-venter-vorder-goed-na-wraakaanval

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>