Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Two murders: Brothers Charles 70 and Christo du Plessis 73, Elsburg by four black gunmen

$
0
0
Double murders of Charles du Plessis (70) and his brother Christo (73) who lived in a trailer in his Elsburg backyard.. --------------------.. ’n 70-jarige man van die Oos-Rand is deur BARBARE doodgeskiet terwyl hy vir hulle geld by ’n kitsbank moes trek. Die BARBARE het Charles du Plessis se broer, Christo (73), ook doodgeskiet. Vier BARBARE het Woensdag omstreeks 23:30 by Charles en sy vrou, Marie (68), se huis in Elsburg ingebreek. Die BARBARE het Marie vasgebind en twee TV-stelle, twee horlosies en R3 000 geroof. Die BARBARE het toe vir Charles in sy Nissan Sentra gedwing en 500 m verder na die naaste Absa-kitsbank geneem. Hulle het Charles voor die hekke van die bankperseel in die maag geskiet en hom vir die dood agtergelaat. ’n Verbyganger het Charles se lyk gister omstreeks 02:15 gevind en die polisie ontbied. Christo, wat in sy broer se agterplaas woon, is in sy woonwa geskiet. Hy het later in ’n hospitaal beswyk. Volgens John Knoetze, hul buurman, het hy die Nissan aan hulle verkoop. “Ek het vanoggend 06:00 iemand by my hek gehoor. Dit was die polisie. Hulle het gesê my motor is gevind en ek het gesê ek het dit ’n paar weke gelede aan Charles verkoop het.” Knoetze het gsê die polisie het toe na die Du Plessis’s se huis gegaan waar hulle Marie vasgebind, maar ongedeerd, gevind het. Die BARBARE het die motor langs die pad by Rondebult uitgebrand. Nie een van die BARBARE is nog aangekeer nie! Sx https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=776136269121976&id=625786784156926]

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>