Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Hatespeech claim: Afrikaans woman Maryke Lötter 44 faces job-loss as SAPS admin clerk due to alleged hatespeech

$
0
0
Maryke Lötter, 44, a SA Police Service administrative clerk at the Germiston, Gauteng cop-shop faces being fired over her alleged facebook comment describing coloured South Africans as 'roundhead pets' on her facebook page on Jan 3 2015. Her entire comment in Afrikaans was: "And so the coloureds and the Africans forget that Afrikaans-speakers actually provided jobs for their forebears and created educational opportunities for their children. The raw English-speakers abused the Africans as slaves, raped them and maltreated those persons/roundheaded pets of whom one didn't know if they were white or black. And today, (we) still make certain that coloured and black street-children have food in their tummies because their parents either are too drugged-up or too crap bad to work". (Stefanie) Nog 'n 'haatspraak' ondersoek ’n Administratiewe klerk van die polisie kan afgedank word nadat sy bruin mense as “rondekop huisdiere” op haar Facebook-blad beskryf het. Maryke Lötter (44) van die Germiston-polisiekantoor het op 3 Januarie op haar Facebook-blad geskryf: “En so vergeet die coloureds en die Africans dat die Afrikaans sprekendes eintlik vir hulle voorouers werk voorsien het en geleenthede geskep het sodat hulle kinders ook kan leer. Die rou Engelse het die Africans as slawe misbruik, verkrag en klomp goeitjies/rondekop huisdiere wat spore trap soos mense gemaak wat nie weet of hulle wit of swart is nie. “En vandag nog steeds seker maak dat coloured en swart kinders wat op straat bly kos in hulle magies het, want hulle ouers is either the gedrug of te crap sleg om te werk.” (sic) Lötter het aan Beeld gesê sy is glad nie jammer oor wat sy gesê het nie. Die herrie wat vroeër vandeesmaand tussen die 7de Laan-aktrise Vinette Ebrahim en die sangeres Sunette Bridges uitgebreek het, het haar woedend gemaak. “Ek beoefen my vryheid van spraak. Ek is nie ’n rassis nie. My beste vriende is bruin mense.” Kol. Noxolo Kweza, polisiewoordvoerder, het gesê Lötter se uitlatings word in ’n baie ernstige lig beskou. “Haar gedrag is onaanvaarbaar. Ons ondersoek die voorval en indien sy skuldig bevind word, kan sy afgedank word.” http://www.netwerk24.com/nuus/2015-01-16-facebook-tirade-kan-vrou-haar-werk-kos

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles