Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Survive: Koos Kruger shot, in hospital, wife Leigh saves herself by playing dead: six black males stole four firearms from Nelspruit farm

$
0
0
Brondal farmer Koos Kruger was rushed by HiTech Nelspruit medical services to the Nelspruit Mediclinic in a critical condition and bleeding copiously after he was shot twice in the chest by one of four black males who woke him up at 3am - staring at him in his bed. Kruger was shot by the gunman and injured in the chest and an arm, writes Lowvelder daily. Koos and Leigh Kruger were asleep in their bedroom when six black males attacked their homestead - four men were inside and two others stood guard outside. J&M Security in Nelspruit operational manager Shaun Terblanche said the men first tried to break into the house through the adjacent office but couldn't. They then cut open the burglar bars of another window and climbed inside. When Mr Kruger was shot Mrs Kruger also fell flat and pretended to be dead. "The suspects lifted the couple's arms and dropped them down to check whether they were actually dead. When they were satisfied, they started searching for the gun-safe,' said Terblanche. However while the men were busy searching another room Mrs Kruger stood up and started dragging her bleeding husband from the room. One black male saw her as she ran from the house and two blacks chased her down on the lawn, beating her up. Terblanche said Mrs Kruger suffered non-lifethreatening injuries. All six suspects then left the house, caryring four of the farmer's firearms and also stole some money. They cut the electric fence to flee. It's not known how they knew that the couple had a gun-safe, which are centrally-registered in Pretoria. J&M security was the first to arrive at the scene after the alarm was sounded, and hi-tech medical services, Mpumalanga Emergency Medical Service, Netcare 911 and the police all were contacted. The suspects were not found and residents in the area have been warned to be on the lookout for six black males who now have five firearms between them. http://lowvelder.co.za/255951/man-in-hospitaal-na-skietery-op-plaas/ ================ Survive: Koos and Leigh Kruger, attacked by six armed blacks on Brondal farm Nelspruit Afrikaans report February 28 2015 on Boere Krisis Aksie Plaasaanval vanoggend in die Nelspruit omgewing BRONDAL – ‘n Man is in ‘n stabiele toestand nadat gewapende rowers hom vroeg vanoggend twee keer in sy huis geskiet het. Mr Koos Kruger en sy vrou, Me Leigh Kruger, het in die hoofslaapkamer geslaap toe ses mans op die huis toesak. Vier mans was in die huis en die ander twee het buite gestaan en waghou. Shaun Terblanche, operasionele bestuurder van J&M Sekuriteit Nelspruit, sê die mans het eers by die kantoor, wat aan die huis grens, ingebreek. Hulle kon egter nie die huis van die kantoor af binnedring nie en het toe omgeloop en die diefwering van ‘n oop venster gesny en ingeklim. Kruger het omstreeks 03:00 wakker geskrik en is met vier mans in die slaapkamer begroet. Een verdagte was met ‘n handgeweer gewapen. Daar was woorde tussen Kruger en die verdagtes, waarna die gewapende man op Kruger geskiet het en hom in die bors en arm gewond. Me Kruger het met dié slag platgeval en gemaak of sy ook geskiet is. “Die verdagtes het hulle arms opgetel en laat val om te sien of hulle werklik dood is. Toe hulle tevrede is, het hulle na die kluis begin soek,” vertel Terblanche. “Terwyl die mans in ‘n ander kamer besig was, het Me Kruger opgestaan en haar man uit die kamer begin sleep. Een van die versagtes het na die kamer teruggekeer en haar betrap. Sy het uit die huis gehardloop en twee mans het haar gejaag en op die grasperk neergetrek en ‘n bietjie geslaan.” Volgens Terblanche is Me Kruger nie ernstig beseer nie. Al ses verdagtes is toe in die huis in om vier van Kruger se wapens uit te dra. Hulle het ook ‘n onbekende bedrag geld gesteel. Die verdagtes het die elektriese heining geknip en só die plaas verlaat. J&M Sekuriteit is na die toneel ontbied, waarna hulle vir HI-TECH se mediese dienste, Mpumalanga Emergency Medical Service, Netcare 911 en die polisie gekontak het. Mr Jacques Ainslie, bestuurder van HI-TECH Nelspruit se mediese dienste sê Kruger het baie bloed verloor en was op ‘n stadium kritiek. “Ons het hom na Nelspruit Mediclinic geneem waar hy nou in ‘n stabiele toestand is.” Die verdagtes is steeds op vrye voet. Inwoners van dié area is gewaarsku om op die uitkyk vir die ses verdagtes te wees. https://www.facebook.com/boerekrisisaksie

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>