Missing, suspected killed: Boksburg, 15 March 2015 Afrikaner Wayne Alberts, 36: After the parents of the missing Afrikaner man from Boksburg, Wayne Alberts, 36, discovered that the police had given his missing 2004-BMW to the suspects who may have killed him, they have given up all hope of finding their son back alive.
Afrikaans daily reports:
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-03-20-polisie-gee-verdagte-vermiste-se-kar
Three blacks were arrested in Sunnyside driving Mr Afrikaner man Wayne Alberts' car three days after he had been reported missing on 14 February by his parents. '
Albert's dad Leo van Lingen said a firearm, drugs and electrric cables were found in the 2004-BMW car which is registered in Mr Albert's name SAPS captain Colette Weilbach said the three suspected were charged with owning an illegal firearm and appeard 18 February in the magistrate's court, and the charges were 'withdrawn pending further investigation' and the three blacks released. They went to Sunnyside police station, claimed the missing man's car as their own, were given the car and sold it to pay their legal costs. The father said that only the legal registered owner can get a car from the police compound. It is not known if the police obtained any kind of explanation from the three suspects as to how they happen have the old car in their possession and whether they knew anything about the whereabouts of the missing Afrikaner. Mr Alberts is married and has three children. Mrs Alberts phones his mobile regularly and got a reply once - a woman replying that he was 'sleeping'. The family is taking the disappearance very badly.
==================
Afrikaans report 20 Maart 2015 by Nico Strydom
Wayne Alberts (32) het op 14 Februarie spoorloos verdwyn op pad na sy ouers se huis in Boksburg. Drie mense is twee dae later in Sunnyside, Pretoria, in die motor waarmee Alberts gery het, aangekeer.
Leon van Lingen, Alberts se pa, het aan Maroela Media gesê daar is ʼn vuurwapen, dwelms en elektriese kabels in die silwer BMW gevind. Die BMW is in Van Lingen se naam geregistreer.
Volgens kapt. Colette Weilbach, polisiewoordvoerder, is die drie verdagtes in hegtenis geneem en aangekla van die onwettige besit van ʼn vuurwapen. Weilbach het gesê die verdagtes het op 18 Februarie in die hof verskyn. “Die saak is deur die hof teruggetrek vir verdere ondersoek,” het sy gesê. Die verdagtes is hierna vrygelaat.
Volgens Van Lingen het een van die verdagtes ná hul vrylating na die Sunnyside-polisiekantoor teruggekeer vir die BMW. “Hoe is dit moontlik dat hulle net die motor kon vat? Die motor is geskut en moet deur die geregistreerde eienaar uitgeteken word,” het hy gesê.
Volgens Van Lingen het die verdagtes hierna die motor vir hul prokureur as betaling gegee.
Van Lingen is op 1 Maart deur die polisie gekontak en meegedeel dat die motor by die prokureur is. Van Lingen het toe saam met die prokureur na Giyani in Limpopo gery om die motor, wat daar geberg is, te gaan haal.
Volgens Van Lingen het ʼn vrou op 15 Februarie Alberts se foon geantwoord. Die vrou het aan Alberts se vrou gesê hy slaap. Die foon is sedertdien af. “Wayne word nou al vir vyf weke vermis. Partykeer kry ons inligting dat hy nog leef, ander keer inligting dat hy definitief dood is. Ons sal nie ophou glo tot ons een of ander uitslag kry nie.” Van Lingen het gesê dit is ook baie moeilik vir sy seun se vrou en hul drie dogters.
Kapt. Weilbach het bevestig dat die ondersoek voortgaan.
--------------
Mr Alberts went missing on 14 February 2015. The parents reported him missing (case nr OB1468/2/2015) after he disappeared on 14 February 2015 at 21h40pm in Madley Street in the suburb of Hughes in Boksburg North.
He was driving a silver/grey 3-seriesBMW2004 Rgistration TSV-981-GP without a tracker. He wore a blues-shirt, short pands and white takkies and a gold chain around his neck, and a wedding ring.
The police officer who is handling his missing case file is sergenat Matwetja of Boksburg north SAPS, telephone 082-774-7614 AND 011-898-3045.
pltt 083-378-4882.
https://www.facebook.com/MissingMinorsThePinkLadiesOrganizationNgo2007/photos/a.373558899383243.84891.373550099384123/810896355649493/
↧