Eighty-year-old Paul and Maggie Braak were attacked by an unknown black male on the farm Kroonvlei in the Cornelia district.
The attacker first went for Paul, stabbing him with a pitchfork when the elderly farmer was working in the vegetable garden.
Then he went inside to attack Mrs Braak. Nothing appears to be missing - he simply walked out again.
The two elderly Afrikaners were taken to hospital. Their condition is not known. The Police in Cornelia are investigating.
Farmers rallied at once after the attack. The black man wears green onveralls with a torn pair of slacks and a white hat.
Farmers closed down roads, a helicopter was searching for him from the air but thus far he is still at large.
https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1126268834066327/?type=1&theater
----------------------------
Mnr. Paul Braak (80) en sy vrou me. Maggie Braak van die plaas Kroonvlei in die Cornelia-distrik is vanmiddag aangeval.
Mnr. Braak was doenig in die groentetuin toe hy oorval is deur 'n onbekende man.
Die skurk het die tuinvurk gebruik om die eienaar aan te rand.
Dieselfde tuinvurk is ook gebruik om me. Braak in die huis aan te val.
Die aanvaller het op die vlug geslaan en is steeds op vrye voet.
Hy het 'n groen oorpak met 'n stukkende langbroek en wit hoed aangehad ten tye van die aanval.
Die boere het verwoed na hom gesoek, paaie is toegemaak en afgesper, maar hy het hulle ontduik.
Selfs vanuit die lug is gehelp met die soektog.
Die huismense is na die hospitaal geneem vir behandeling.
Cornelia Polisie ondersoek die saak.
April 7 2015 Boere Krisis Aksie posting http://www.facebook.com/BoereKrisisAksie [
https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1126268834066327/?type=1&theater
===================
Afrikaner farmers can't just putter in their gardens -- they have to be on 24/7 alert against gangs of black gunmen who have just one goal: to slaughter all the Afrikaners in South Africa. A civil war has been raging in South Africa ever since 1994.
↧