Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Elderly couple Gordon and Lorraine Adam hacked to death in their sleep: six black males in Bethulie court:

$
0
0
Six black males in Bethulie court for double-murder of elderly Afrikaners Gordon 78 and Lorraine Adams 63, February 2013: the couple were the founders of the Bethulie Christian Fellowship. ------------------------------------ Aug 14 2013 - Two 18-year-olds, Thsepo Ramatlama and Sphiwe Sakman, and six 'minors', all black males, were remanded in Bethulie magistrate's court on August 13 2013 after their recent arrest by the local SAPS. The elderly religious Afrikaner couple were hacked to death in their sleep with pangas (machetes)and stabbed with knives. The forensic evidence was that they had been asleep. The couple's 'bakkie' was used as an escape vehicle. It was later found abandoned however the documents show that they are still being charged for 'car theft' as well. ----------------------- Beeld newspaper which reported the arrest, failed to write that Gordon en Ashley were founder-members of the local Bethulie Family Fellowship. Gordon visited the local jail each Thursday-afternoon to perform pastoral duties such as bible-studies with the prisoners. The couple also were regular visitors to the old-age home, 'tending to their religious needs'. -------------- The six blacks have not yet been asked to plead, pending their bail applications, to charges of double-murder, housebreaking and 'car theft'. It is expected that the case will move to a higher court for the actual trial. http://www.beeld.com/nuus/2013-08-14-ses-in-hof-oor-moord-op-bethulie-egpaar ---------------------- Elderly couple Gordon and Lorraine Adam murdered in Bethulie, Free State Sat 9 February 2013 -- Leanne Nel writes: "The Free State police are searching for an unknown number of suspects who attacked the elderly Adam couple in their home in the small town of Bethulie. Gordon and Lorraine Adam, in their seventies, were stabbed to death in their beds by an unknown number of attackers. SAPS official Maselela Langa said they were called by the couple's worried son when he could not reach his parents, and when their patrol went to investigate, found the murdered couple. The suspects have escaped in the couple's bakkie. Usually in such cases the escape vehicle is abandoned - not 'robbed' or ' stolen ' It was found abandoned later. http://www.ofm.co.za/article/128606/Bejaarde-egpaar-in-hul-huis-in-Bethulie-vermoor ----------------------- AFRIKAANS Gordon 78 and Lorraine Adam 63 of Christian Fellowship, Bethulie Free State stabbed dead in their beds: valuable items left untouched: 2013-02-11 BETHULIE. – ’n Derde dubbele moord op ’n bejaarde egpaar binne maande het die Vrystaat geruk toe ’n vooraanstaande egpaar wat ’n leiersrol in die Christelike gemeenskap gespeel het, in hul huis op dié vreedsame dorp oorval en vermoor is.Gordon (78) en Lorraine Adam (63) is Saterdagoggend omstreeks 11:00 deur hul seun, Ashley, dood gekry waar hulle klaarblyklik niksvermoedend in hul bed oorval is.Gordon is vermoedelik herhaaldelik met ’n mes in die bors en rug gesteek. Lorraine het vermoedelik ná ’n enkele hou met ’n panga oor die kop gesterf.Die egpaar se Toyota-bakkie, vuurwapens (’n .22-rewolwer en ’n pistool) en Lorraine se selfoon asook al hul sleutels is geroof. ’n Skootrekenaar en Lorraine se handsak is egter onaangeraak in die sitkamer agtergelaat.“Ek glo die hele aanval was baie fyn beplan en professioneel uitgevoer. Ek dink nie my ouers het eens besef wat gebeur nie.”Ashley het ’n dekade gelede sy pa se boerdery in die distrik oorgeneem toe hy afgetree het. Hy vertel hy wou saterdagoggend vroeg daar aangaan, maar hy moes werk op Aliwal-Noord gaan doen. Hy het hulle vergeefs probeer bel toe hy vroeër teruggekeer het.Hy het egter onraad vermoed toe hy by hul huis aankom. Die dubbelverdiepinghuis met die pragtuin is aan die buitewyke van die dorp op ’n rantjie geleë. Die gevangenis is sowat 200m daarvandaan.“Ek kon dadelik sien daar is ingebreek toe ek by die agterdeur kom. Die slot was uitgebreek en die veiligheidshek gebreek en oopgebuig. Die bakkie was ook nie in die motorhuis nie.”Hy het eers die polisiekantoor gebel waar ’n ou skoolvriend die telefoon geantwoord het.“Ek het gevra of my ma-hulle dalk daar is, want hier is ingebreek en die bakkie is weg.”Ashley het kort daarna op sy ouers se bebloede lyke afgekom.“Toe ek klaar die polisie gebel het en seker was daar is niemand meer in die huis nie, het ek langs hulle in die kamer op die grond gaan sit en huil.”Ashley sê egter hy het vrede in sy hart gekry.“Die vrede wat ek binne my het, laat my weet daar ís ’n lewende Here.”Piet Smith, ’n familievriend, vertel hy was saam met Gordon en Ashley stigterlede van die Bethulie Family Fellowship.“Gordon het elke Donderdagmiddag by die plaaslike tronk saam met die gevangenes gaan Bybelstudie doen en gereeld die ouetehuis bedien.”Hy sê Gordon was met ’n liefde vir grond en die veld ’n man van die aarde.Lorraine het diep spore in jong mense se lewe as Engels-onderwyser aan die Hoërskool Pellissier op die dorp getrap. Sy was later ook mede-stigter en skoolhoof van die private Bethulie Christian School op die dorp.Konst. Maselela Langa, polisiewoordvoerder, het gisteraand teen druktyd gesê niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.Die egpaar word ook oorleef deur ’n dogter, Celeste Brown, in die Oos-Kaap en sewe kleinkinders.• Die moord op die Adam-egpaar kom ná die bylmoord op die egpaar Johan (71) en Cecile (72) Fourie van die distrik Trompsburg in September verlede jaar en die egpaar Ernest (75) en Annetjie van Rooyen (74) van die distrik Parys in Januarie vanjaar. --- Dit is ook die vyfde dubbele moord sedert 2010 in die Vrystaat, wat die egpaar Koos van Zyl (63) en sy vrou, Retha (66), van Senekal (Januarie 2010) asook Attie (41) en Wilna Potgieter (36) en hul tweejarige dogter, Wilmientjie, van Lindley (Desember 2010) insluit. http://www.facebook.com/photo.php?fbid=603371966356019&set=a.178568022169751.48293.116298045063416&type=1&theater

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>