Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Human trafficking: Afrikaner student Ilze-Dene Oberholzer 21 escapes from hijacking gang, rescued by security company

$
0
0
Survives kidnap by human traffickers: frail Afrikaner student Ilzé-Dene Oberholzer of Bellville enroute to writing a test: https://www.facebook.com/116298045063416/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/878810815478798/?type=1&theater May 15 2014 She was dumped in the back of a very smelly, old" car, roughly searched for valuables, tortured with a hot cigarette lighter and was forced to sit next to one of the sewer-rats on the back seat. "I couldn't look the person in the eye, I just couldn't,' the traumatized student said after she managed to escape near the Plankenbrug-region on Monday just after 19h20 in Stellenbosch. She had parked at the Eikestad-shopping centre 'because there are more lights and more people,' she told Die Burger daily newspaper. She was walking across the parking lot to the Wilcocks building a few hundred metres farther down where she had to write her psychology-test when she was grabbed. She escaped while she was being 'exchanged' from one car to another when she spotted an ADT-vehicle nearby, got herself away from her abductor's grip and ran, screaming and crying, towards the ADT-security vehicle. The abductors chased her but gave up the chase when the security official picked her up and took her to friends who took her to Stellenbosch police station to register a charge. She says she's constantly bathing to get the stench from the car from her nostrils. "Everything stinks of that smelly car,' she said. The University spokesman Mohammed Shaikh expressed his 'concern' about the incident and Ms Oberholzer, 22 this week, has been provided trauma-treatment by the University's crisis centre. SAPS capt Frederick van Wyk confirmed that a charge of kidnapping was reported and being investigated. https://www.facebook.com/116298045063416/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/878810815478798/?type=1&theater . Afrikaans report: STINKENDE RIOOLDREK ONTVOER MATIE STUDENT. n Matie-student is op die kampus in ’n motor geboender en ontvoer terwyl sy op pad was om ’n toets te gaan skryf. ’n Getraumatiseerde en brose Ilzé-Dene Oberholzer van Bell­ville, wat menslike hulpbronbestuur studeer, het gister vertel hoe twee mans haar in ’n motor geboender en sy later in die Plankenbrug-omgewing ontsnap het. “Ek wou hom (die ontvoerder wat agter in die motor by haar gesit het) nie in die oë kyk nie. Ek kon net nie,” het Oberholzer (21), wat in Die Boord woon, vertel. Sy was Maandag net ná 19:20 op pad om ’n sielkunde-semestertoets in die R.W. Wilcocks-gebou te gaan skryf. “Ek het by die Eikestad-winkelsentrum geparkeer, want daar is meer lig en meer mense.” Sy wou ’n kortpad vat deur Andringastraat na die Wilcocks-gebou, ’n paar honderd meter daarvandaan. Sy het oor ’n parkeerterrein geloop. “Ek het half gestruikel en toe ek regop kom, toe staan hierdie ou voor my... Toe druk hy my mond toe en druk my in die kar in. “Hy’t ingeklim by my en my kop afgedruk. Ek kon glad nie fokus nie...” In daardie stadium het sy nog net aan haar toets gedink. “Ek het net gehoop hulle gaan my aflaai.” Daar was twee mans. Een het bestuur en die ander een het agter langs haar gesit. Sy is hardhandig vir waardevolle artikels deursoek, maar het nie haar selfoon by haar gehad nie, net haar beursie en pennesakkie. “Hulle het die heeltyd gevra waar my foon is.” Die ontvoerder agter in die motor het in ’n stadium haar skoene uitgetrek. Sy is ook met ’n sigaretaansteker aan die been gebrand. “Die kar het die hele tyd geruk...dit was ’n vuil, ou kar.” Terwyl sy deursoek is, was haar hande ’n paar sekondes lank los en het sy haar eie motor se sleutels by die venster uitgegooi. “Toe hou ons stil...ek weet nie waar nie, en daar was skielik ’n ander motor.” Sy is uit die motor gehaal en een van die ontvoerders het haar “onder sy vlerk” vasgehou om haar in die ander motor te laai. Sy het toe ’n ADT-voertuig ’n paar honderd meter verder opgemerk, losgeruk en begin hardloop. “My hele hemp het geskeur...ek’t net gehardloop en geskree en gehuil.” Die mans het haar eers te voet agternagesit, maar toe omgedraai en weggery. Sy het in die hardloop gegly en haar arm beseer. Die ADT-sekerheidsbeampte het haar opgelaai en na vriende geneem, wat haar na die Stellenbosch-polisie geneem het. Oberholzer, wat volgende week 22 word, sou gisteraand ’n verjaardagpartytjie gehou het, maar het nie daarvoor kans gesien nie. “Ek gaan nou weer bad. Ek kry nie die reuk van die kar...van hulle... weg nie. Alles ruik daarna.” Mohammed Shaikh, woordvoerder van die Universiteit Stellenbosch (US), het gister aan Samantha van den Berg gesê die universiteit het met besorgdheid van die voorval kennis geneem. Die US se krisisdiens staan Oberholzer by. Kapt. Frederick van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder, het bevestig dat ’n saak van ontvoering aangemeld is en ondersoek word. Niemand is nog aangekeer nie.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>