Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Cas Calitz 84, four black males tried to kill him with plastic bag over his head: he SAVED his life; bit a breathing hole

$
0
0
84-year-old Cas Calitz of Vereeniging: brutally assaulted, tied up, plastic bag tightened over his head so he would choke to death (4 black male attackers, Vereeniging home Sept 5 2013). Mr Calitz told Riata Nel of Beeld that he and his gardener were attacked by four black male thugs in his home. The males brutally beat the old Afrikaner, then tie him up and tightened a black plastic bag over his head so that he will choke to death. Mr Calitz cut a tiny breathing hole in the plastic through which he was able to breathe, and saved his life. http://www.beeld.com/nuus/2013-09-84-jarige-man-byt-gat-in-sak-vir-asem ----------------------- WEERLOOS IN DIE LOOP VAN ’N HANDWAPEN By Abrie Bronkhorst 2013-09-05 00:00 Errol Wide van Potchefstroom, ’n 43-jarige werknemer van Berts Bricks, was verlede Donderdagaand van Rio-kafee op pad huis toe, toe hy in die loop van ’n handwapen vaskyk. Dit het by die drierigtingstop op die hoek van Goetz- en Retiefstraat plaasgevind. “Toe ek by die stopstraat kom, was daar skielik twee mans langs my deur. Ek ry altyd met my ruit effens oop want ek hou nie van ’n toe kar nie. Hulle het die pistool op my gerig en net gesê ‘give’. Ek was geskok en het dadelik my selfoon en beursie gegryp en dit vir hulle gegee,” vertel Wide. Die twee rowers, wat nie eens hul gesigte bedek het nie, het daarna omgedraai en weggehardloop. “Hulle wou duidelik nie my bakkie gehad het nie.” Die voorval het tussen 20:30 en 20:45 plaasgevind. “Die eerste wat ek gedink het, was: ‘Is dit hoe ek gaan doodgaan?’ Ek was angstig en het gedink dis die einde.” Wide het na die voorval dadelik sy bankkaarte gaan stop. “Alles gebeur so vinnig. Ek het na die tyd probeer dink hoe hulle lyk, maar kon nie onthou nie. “Dis so onverwags. Jy is maar uit gewoonte in jou dag tot dag roetine en let nie op wat om jou aangaan nie. “Jy kry tye wat jy daaraan terugdink, maar jy moet ook daarvan vergeet en aangaan.” http://www.potchefstroomherald.co.za/85293/news-details/weerloos-in-die-loop-van-n-handwapen http://www.beeld.com/nuus/2013-09-06-84-jarige-man-byt-gat-in-sak-vir-asem ----------------- Beeld : 84-jarige man byt gat in sak vir asem "WEERLOOS IN DIE LOOP VAN ’N HANDWAPEN" By Abrie Bronkhorst 2013-09-05 00:00 Errol Wide van Potchefstroom, ’n 43-jarige werknemer van Berts Bricks, was verlede Donderdagaand van Rio-kafee op pad huis toe, toe hy in die loop van ’n handwapen vaskyk. Dit het by die drierigtingstop op die hoek van Goetz- en Retiefstraat plaasgevind. “Toe ek by die stopstraat kom, was daar skielik twee mans langs my deur. Ek ry altyd met my ruit effens oop want ek hou nie van ’n toe kar nie. Hulle het die pistool op my gerig en net gesê ‘give’. Ek was geskok en het dadelik my selfoon en beursie gegryp en dit vir hulle gegee,” vertel Wide. Die twee rowers, wat nie eens hul gesigte bedek het nie, het daarna omgedraai en weggehardloop. “Hulle wou duidelik nie my bakkie gehad het nie.” Die voorval het tussen 20:30 en 20:45 plaasgevind. “Die eerste wat ek gedink het, was: ‘Is dit hoe ek gaan doodgaan?’ Ek was angstig en het gedink dis die einde.” Wide het na die voorval dadelik sy bankkaarte gaan stop. “Alles gebeur so vinnig. Ek het na die tyd probeer dink hoe hulle lyk, maar kon nie onthou nie. “Dis so onverwags. Jy is maar uit gewoonte in jou dag tot dag roetine en let nie op wat om jou aangaan nie. “Jy kry tye wat jy daaraan terugdink, maar jy moet ook daarvan vergeet en aangaan.” http://www.potchefstroomherald.co.za/85293/news-details/weerloos-in-die-loop-van-n-handwapen http://www.beeld.com/nuus/2013-09-06-84-jarige-man-byt-gat-in-sak-vir-asem

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3032

Trending Articles