Anti-white racist report in "Die Son' Afrikaans paper headlined "Court Case Only For Whites"
The following report in 'Die Son' newspaper is highly inaccurate and its headline is racist.
It refers to the the assault-case against the late winemaker Johnny Burger and his farm-foreman Dozi Treurnicht. The Ashton farmer and his foreman were targeted by a highly racist public demonisation campaign in the news media - fuelled by 'information' from a 'farmworkers rights' group called Freedom Trust.
Mr Burger committed suicide after he was assaulted, racially abused and threatened with shouts of 'burn him, burn him,' by a crowd organised by the "Freedom Trust"
during his previous court appearance at the same tiny law-court (*it only has one small court room with space in the public gallery for no more than 30 spectators). This previous appearance was only an application for bail. At that point, neither Mr Burger nor his co-accused foreman Dozi Treurnicht were asked to plead to any charges whatsoever: and under the SA sub-judice rules in court-proceedings, suspects may not be named until they have been asked to plead to charges - officially. Yet these two men's names were splattered all over the news media. Moreover the police had failed to protect the two 'accused' men adequately outside the law court - as the crowd managed to climb on his bakkie and try to overturn it, shouting Burn Him Burn Him. The event upset Mr Burger to such an extent that he committed suicide.
FOLLOWING s the report of Mr Dozi Treurnicht court appearance after Mr Burger's suicide: at the same law court which was published by Die Son newspaper, an Cape-Afrikaans tabloid published in Cape Town:
============================================="BRUIN en swart mense is toegang geweier by die Flippie Engelbrecht-hofsaak in die Ashton-streekhof.Dít terwyl wittes van regoor die provinsie Vrydag dié hofsaal vol gesit het."
Dit volg ná ’n oproep op die Facebook-blad van die Boere Krisis Aksie (BKA) laas week dat “alle boere in die Wes-Kaap moet saamstaan”.Die oproep lui: “Daar word ’n beroep op u gedoen om ons boere tydens die hofverrigtinge te kom ondersteun. “Waarskuwing: Wees egter bedag daarop dat oproeriges kan handuit ruk. Wees dus voorbereid op enige gebeurlikheid.” Vrydag 08:30 was die hofsaal volgepak met wit mense.Om 09:00 het die cops die hek van die hof gesluit.Bruines en swartes van die publiek is nie toegelaat om in te kom nie.In die hof is ál die klagte teruggetrek teen wyle Johnny Burger, wat homself twee weke gelede doodgeskiet het.Streeklanddros Jacobus Breyl het tydens die hofverrigtinge sy medelye uitgespreek met Burger se “tragiese omstandighede”.Daarna het Breyl die saak teen Burger se plaasbestuurder en mede-beskuldigde, Wilhelm “Dozi” Treurnicht, tot 14 Oktober uitgestel.Die saak sal dan in die Worcester-streekhof hervat word.Flippie Engelbrecht het nie Vrydag se hofsaak bygewoon nie.Burger en Treurnicht was daarvan beskuldig dat hulle ’n tienerlaaitie, Flippie, ernstig aangerand het.Nadat die hof verdaag het, het die wit mense ’n erewag vir Treurnicht by die hof se deur gevorm. Treurnicht het deurgeloop en by die hoofdeur gaan staan.
Hy het elkeen van die wittes met die hand gegroet. Hierna het ’n laer om hom gevorm wat hom na buite die hofperseel begelei het.
("CHOPPIE DE WEE of BAWUSA trade union waiting outside with about ten other workers... cursing" )"Buitekant het Choppie de Wee, organiseerder vir die plaaswerkersvakbond Bawusa, saam met sowat tien ander werkers gestaan.
De Wee het geskel en die wittes gevra of hulle die bruines óók so sal oppas soos hulle “daai n*** oppas”.
Hy sê as bruines en swartes voorkom, word almal in die hof toegelaat. Nou, vandat die wit man voorkom, is dit “whites only”, sê hy.
Hishaam Mohamed, streekhoof van die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling, was ook op die toneel.
Hy het by navraag gesê toe hy voor 09:00 by die hof aangekom het, was daar nog niemand buite nie.
Hy vermoed die hek was toegemaak vir voertuigbeheer. Volgens Mohamed was hy nie daarvan bewus dat die res van die publiek nié toegelaat is nie.
Hy het onderneem om die kwessie te ondersoek. - Maahir Pretorius
http://dieson.mobi/2013/09/16/hofsaak-slegs-vir-wittes-18/
↧